SIEN JOU STAAN – VIDEO

Sien jou staan – geskryf deur Joe F vir Ralph

Die  liedjie is geskryf deur Joe F vir Ralph. Dankie vir almal se ondersteuning met die Sien jou staan video.  Vinnie Henrico en Danny Smoke julle rock in die video. “Like” my video en deel dit met julle vriende.